Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En julle moet sewe dae lank dag en nag by die ingang van die tent van samekoms bly,+ en julle moet die verpligte wag van Jehovah hou,+ sodat julle nie sterf nie; want so is ek beveel.”

  • Numeri 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle moet hulle verpligting teenoor hom en hulle verpligting teenoor die hele vergadering voor die tent van samekoms nakom, deur die diens van die tabernakel te verrig.

  • Numeri 3:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het.

  • 1 Kronieke 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle en hulle seuns was oor die poorte van die huis van Jehovah, ja, die tenthuis, vir wagdiens.+

  • 2 Kronieke 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+

  • Psalm 134:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 134 O loof Jehovah,+

      Alle knegte van Jehovah,+

      Julle wat snags in die huis van Jehovah staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel