1 Konings 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat Jehovah vir my sal sê, dít sal ek sê.”+ Jeremia 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie sê: ‘Ek is nog maar net ’n seun’ nie. Maar na almal na wie toe ek jou sal stuur, moet jy gaan; en alles wat ek jou sal beveel, moet jy spreek.+
7 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie sê: ‘Ek is nog maar net ’n seun’ nie. Maar na almal na wie toe ek jou sal stuur, moet jy gaan; en alles wat ek jou sal beveel, moet jy spreek.+