Jeremia 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Hoor dit tog, o onwyse volk sonder ’n verstandige hart:+ Hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie;+ hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie.+ Romeine 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+
21 “Hoor dit tog, o onwyse volk sonder ’n verstandige hart:+ Hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie;+ hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie.+
8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+