Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En toe God die stede van die Distrik vernietig het, het God aan Abraham gedink deurdat hy stappe gedoen het om Lot uit die verwoesting weg te stuur toe hy die stede verwoes het waar Lot gewoon het.+

  • Hebreërs 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur geloof het Noag,+ nadat hy ’n goddelike waarskuwing gegee is oor dinge wat nog nie gesien is nie,+ godvrugtige vrees aan die dag gelê en ’n ark gebou+ tot redding van sy huisgesin; en deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid+ wat volgens geloof is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel