Jesaja 58:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 “Roep luidkeels uit; moenie terughou nie.+ Verhef jou stem soos ’n horing, en verkondig aan my volk hulle opstandigheid+ en aan die huis van Jakob hulle sondes. Esegiël 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Sal jy hulle oordeel? Sal jy hulle oordeel, o mensekind?+ Maak die verfoeilike dinge van hulle voorvaders aan hulle bekend.+ Esegiël 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En wat jou betref, o mensekind, sal jy oordeel,+ sal jy die bloedskuldige stad+ oordeel en beslis al sy verfoeilike dinge aan hom bekend maak?+ Esegiël 23:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En Jehovah het verder vir my gesê: “Mensekind, sal jy Ohoʹla en Ohoʹliba+ oordeel+ en hulle verfoeilike dinge aan hulle bekend maak?+
58 “Roep luidkeels uit; moenie terughou nie.+ Verhef jou stem soos ’n horing, en verkondig aan my volk hulle opstandigheid+ en aan die huis van Jakob hulle sondes.
4 “Sal jy hulle oordeel? Sal jy hulle oordeel, o mensekind?+ Maak die verfoeilike dinge van hulle voorvaders aan hulle bekend.+
2 “En wat jou betref, o mensekind, sal jy oordeel,+ sal jy die bloedskuldige stad+ oordeel en beslis al sy verfoeilike dinge aan hom bekend maak?+
36 En Jehovah het verder vir my gesê: “Mensekind, sal jy Ohoʹla en Ohoʹliba+ oordeel+ en hulle verfoeilike dinge aan hulle bekend maak?+