Esegiël 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En sewentig manne+ uit die ouer manne van die huis van Israel het daarvoor gestaan, met Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ wat tussen hulle gestaan het, elkeen met sy reukvat in sy hand, en die geur van die wolk van die reukwerk het opgestyg.+ Esegiël 23:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En jy het op ’n pragtige slaapbank gaan sit,+ met ’n gedekte tafel daarvoor,+ en my reukwerk+ en my olie het jy daarop gesit.+
11 En sewentig manne+ uit die ouer manne van die huis van Israel het daarvoor gestaan, met Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ wat tussen hulle gestaan het, elkeen met sy reukvat in sy hand, en die geur van die wolk van die reukwerk het opgestyg.+
41 En jy het op ’n pragtige slaapbank gaan sit,+ met ’n gedekte tafel daarvoor,+ en my reukwerk+ en my olie het jy daarop gesit.+