Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+

  • Esegiël 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En wat hulle betref, of hulle sal hoor+ of dit sal nalaat+—want hulle is ’n opstandige huis+—hulle sal beslis ook weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.+

  • Esegiël 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Soos ’n diamant, harder as vuurklip,+ het ek jou voorkop gemaak. Jy moenie vir hulle bang wees nie,+ en jy moenie met verskrikking vervul word weens hulle aangesig nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.”+

  • Esegiël 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Mensekind, het die huis van Israel, die opstandige huis,+ nie vir jou gesê: ‘Wat doen jy’ nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel