12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap.
25 En ek sal jou gee in die hand van dié wat jou siel soek+ en in die hand van dié vir wie jy bang is en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en in die hand van die Galdeërs.+