2 Konings 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Verder het die koning van Babilon+ Mattanʹja, sy oom,+ in sy plek koning gemaak. Toe het hy sy naam na Sedekiʹa+ verander. Jeremia 37:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa,+ wat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in die land van Juda koning gemaak het,+ het in die plek van Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ begin regeer.
17 Verder het die koning van Babilon+ Mattanʹja, sy oom,+ in sy plek koning gemaak. Toe het hy sy naam na Sedekiʹa+ verander.
37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa,+ wat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in die land van Juda koning gemaak het,+ het in die plek van Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ begin regeer.