Daniël 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar wat die res van die diere betref,+ hulle heerskappy is weggeneem, en ’n verlenging van lewe is aan hulle gegee vir ’n tyd en ’n tydperk.+ Openbaring 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En die tien horings wat jy gesien het, beteken tien konings,+ wat nog nie ’n koninkryk ontvang het nie, maar hulle ontvang een uur lank gesag as konings saam met die wilde dier.
12 Maar wat die res van die diere betref,+ hulle heerskappy is weggeneem, en ’n verlenging van lewe is aan hulle gegee vir ’n tyd en ’n tydperk.+
12 “En die tien horings wat jy gesien het, beteken tien konings,+ wat nog nie ’n koninkryk ontvang het nie, maar hulle ontvang een uur lank gesag as konings saam met die wilde dier.