13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+
30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+