Lukas 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom het hy gesê: “’n Sekere man van adellike geboorte het na ’n ver land gereis om vir homself koninklike mag te verkry en terug te keer.+ Lukas 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+ Johannes 3:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die Vader het die Seun lief+ en het alles in sy hand gegee.+
12 Daarom het hy gesê: “’n Sekere man van adellike geboorte het na ’n ver land gereis om vir homself koninklike mag te verkry en terug te keer.+
29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+