1 Konings 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+ Psalm 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek roep u aan, want u sal my antwoord, o God.+Neig u oor tot my. Hoor my woord.+
29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+