Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+

  • Matteus 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jesus het toe voor die goewerneur gestaan; en die goewerneur het hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?”+ Jesus het geantwoord: “U sê dit self.”+

  • Johannes 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel