Spreuke 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die weg van die goddelose is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar wie regverdigheid nastreef, het hy lief.+ Daniël 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o besonder geliefde man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.”+ En net toe hy met my praat, het ek my kragte ingespan en uiteindelik gesê: “Laat my heer praat,+ want u het my versterk.”+
9 Die weg van die goddelose is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar wie regverdigheid nastreef, het hy lief.+
19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o besonder geliefde man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.”+ En net toe hy met my praat, het ek my kragte ingespan en uiteindelik gesê: “Laat my heer praat,+ want u het my versterk.”+