21 Julle kan nie die beker van Jehovah+ en die beker van demone drink nie; julle kan nie deel hê aan “die tafel van Jehovah”+ en die tafel van demone nie.
4Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+