Daniël 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het gesê: “Gaan, Daniël, want die woorde word geheim gehou en verseël tot die tyd van die einde toe.+ Habakuk 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die visioen is nog vir die vasgestelde tyd,+ en dit beweeg hygend voort na die einde, en dit sal geen leuen vertel nie. Al sou dit talm, bly in afwagting daarvan; want dit sal vir seker uitkom.+ Dit sal nie laat wees nie. 2 Timoteus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar weet dít, dat daar in die laaste dae+ kritieke tye sal wees wat moeilik is om deur te kom.+
9 En hy het gesê: “Gaan, Daniël, want die woorde word geheim gehou en verseël tot die tyd van die einde toe.+
3 Want die visioen is nog vir die vasgestelde tyd,+ en dit beweeg hygend voort na die einde, en dit sal geen leuen vertel nie. Al sou dit talm, bly in afwagting daarvan; want dit sal vir seker uitkom.+ Dit sal nie laat wees nie.