Jesaja 57:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Wat julle betref, kom nader hierheen,+ o kinders van ’n waarsegster,+ die saad van ’n egbreker en ’n vrou wat prostitusie pleeg:+ Johannes 8:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Julle doen die werke van julle vader.” Hulle het vir hom gesê: “Ons is nie uit hoerery gebore nie; ons het een Vader,+ God.”
3 “Wat julle betref, kom nader hierheen,+ o kinders van ’n waarsegster,+ die saad van ’n egbreker en ’n vrou wat prostitusie pleeg:+
41 Julle doen die werke van julle vader.” Hulle het vir hom gesê: “Ons is nie uit hoerery gebore nie; ons het een Vader,+ God.”