6 “‘’n Seun eer ’n vader,+ en ’n kneg sy grootse heer.+ As ek dan ’n vader is,+ waar is my eer?+ En as ek ’n Grootse Heer is, waar is die vrees+ vir my?’ het Jehovah van die leërs vir julle gesê, o priesters wat my naam verag.+
“‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u naam verag?”’