Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 65:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die weivelde van die wildernis bly drup,+

      En die heuwels omgord hulleself met vreugde.+

  • Jesaja 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+

  • Sagaria 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ‘Want die saad van vrede sal daar wees;+ die wingerdstok sal sy vrug gee,+ en die aarde sal sy opbrengs lewer,+ en die hemel sal sy dou gee;+ en ek sal die oorblywendes+ van hierdie volk beslis al hierdie dinge laat beërf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel