29 En ek sal my aangesig nie langer vir hulle verberg nie,+ omdat ek my gees op die huis van Israel sal uitstort’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+