Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 2:1

Kruisverwysings

  • +Le 23:16; De 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 22

Handelinge 2:2

Kruisverwysings

  • +Han 4:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 21

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-14

    1990/6/1, bl. 11-12

Handelinge 2:3

Kruisverwysings

  • +Mr 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 21

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-14

Handelinge 2:4

Kruisverwysings

  • +Joh 14:26; Han 6:3; 1Pe 1:12
  • +Han 10:46; 1Kor 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-14

    1990/6/1, bl. 11-12

Handelinge 2:5

Kruisverwysings

  • +Eks 23:17
  • +Han 22:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/1, bl. 11

    1989/3/15, bl. 25

    Jesaja se profesie II, bl. 408-409

Handelinge 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 21, 24

Handelinge 2:7

Kruisverwysings

  • +Mr 14:70; Han 1:11

Handelinge 2:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:6
  • +Da 8:2
  • +Mt 24:16; Mr 1:5
  • +1Pe 1:1
  • +Han 18:2
  • +Han 13:1; 1Pe 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 25-26

    ‘Goeie land’, bl. 32

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:10

Kruisverwysings

  • +Han 16:6; 18:23
  • +Han 13:13; 15:38
  • +Eks 12:48; Jes 56:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 25, 27

    ‘Goeie land’, bl. 32

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:11

Kruisverwysings

  • +Tit 1:12
  • +2Kr 17:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘Goeie land’, bl. 32

    Die Wagtoring,

    1988/5/15, bl. 15-16

Handelinge 2:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 1:14

Handelinge 2:14

Kruisverwysings

  • +Mt 28:16
  • +Han 7:2; 22:1

Handelinge 2:15

Kruisverwysings

  • +Han 26:25; 1Te 5:7

Handelinge 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/5/15, bl. 11

Handelinge 2:17

Kruisverwysings

  • +Jes 44:3; Ese 36:27; Sag 12:10
  • +Jl 2:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/4, bl. 6-7

    Jehovah se dag, bl. 167

    Die Wagtoring,

    2002/8/1, bl. 15

    1998/5/1, bl. 13-14, 18

    1995/5/15, bl. 11

    1990/6/1, bl. 12

    1989/3/15, bl. 30

    “Hele Skrif”, bl. 147

Handelinge 2:18

Kruisverwysings

  • +Nu 11:29; Jl 2:29; Han 21:4; 1Kor 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 167

    Die Wagtoring,

    2002/8/1, bl. 15

    1998/5/1, bl. 13-14

    1995/5/15, bl. 11

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:19

Kruisverwysings

  • +Jl 2:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-14

    1997/12/15, bl. 16-17

Handelinge 2:20

Kruisverwysings

  • +Mt 24:29
  • +Jl 2:31; Mr 13:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 36

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-14

    1997/12/15, bl. 16-17

Handelinge 2:21

Kruisverwysings

  • +Jl 2:32; Ro 10:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 187-190

    Die Wagtoring,

    1998/5/1, bl. 13-19

    1997/12/15, bl. 16-17

    “Hele Skrif”, bl. 147

Handelinge 2:22

Kruisverwysings

  • +Mt 2:23
  • +Lu 24:19; Joh 5:36
  • +Joh 14:10; Heb 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 16

    God se woord, bl. 58-59

    Oorlewing, bl. 35

Handelinge 2:23

Kruisverwysings

  • +Lu 24:44; Joh 19:11; Han 4:28; 1Pe 1:20
  • +Lu 23:33; Han 5:30; 7:52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1993/8/8, bl. 12-13

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:24

Kruisverwysings

  • +Ps 16:10; Han 3:15; Ro 4:24; 1Kor 6:14; Kol 2:12; Heb 13:20
  • +Ps 9:13
  • +Joh 10:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/3/15, bl. 24

Handelinge 2:25

Kruisverwysings

  • +Ps 16:8

Handelinge 2:26

Kruisverwysings

  • +Ps 16:9

Handelinge 2:27

Kruisverwysings

  • +Ps 16:10; Han 13:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/5/1, bl. 14-15

    1995/5/15, bl. 11

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:28

Kruisverwysings

  • +Ps 16:11

Handelinge 2:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:10; Han 13:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/9/15, bl. 9

Handelinge 2:30

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:12; Ps 89:4; 132:11

Handelinge 2:31

Kruisverwysings

  • +Ps 16:10; Han 13:35, 37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 10

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 16

    2008/11/1, bl. 9

    Onderwyser, bl. 202-203

Handelinge 2:32

Kruisverwysings

  • +Lu 24:48; Han 1:8; 3:15

Handelinge 2:33

Kruisverwysings

  • +Ro 8:34; Flp 2:9; 1Pe 3:22
  • +Joh 14:26; Han 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/1, bl. 30

    Die Wagtoring,

    2010/8/15, bl. 15-16

    1990/6/1, bl. 12

Handelinge 2:34

Kruisverwysings

  • +Joh 3:13
  • +Ps 110:1

Handelinge 2:35

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15; Lu 20:43; 1Kor 15:25; Heb 10:13

Handelinge 2:36

Kruisverwysings

  • +Mt 28:18; Joh 3:35; Han 5:31
  • +Joh 19:6; Han 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 25-26

Handelinge 2:37

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:10; Ps 73:21
  • +Lu 3:10; Han 16:30

Handelinge 2:38

Kruisverwysings

  • +Lu 24:47; Han 17:30; 26:20
  • +Flp 2:9; Op 19:16
  • +Mt 28:19
  • +Jes 44:22; Mt 26:28; Ef 1:7
  • +Han 8:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/3/15, bl. 18

    2003/5/15, bl. 30-31

    2002/4/1, bl. 11

    1992/2/1, bl. 14-15

    1990/6/1, bl. 12-13

    Getuig, bl. 26-27

Handelinge 2:39

Kruisverwysings

  • +Jl 2:28
  • +Jes 57:19; Ef 2:17
  • +Jl 2:32

Handelinge 2:40

Kruisverwysings

  • +De 32:5; Ps 78:8; Ga 1:4; Flp 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/6/1, bl. 28

Handelinge 2:41

Kruisverwysings

  • +Han 8:12; 18:8
  • +Jes 60:22; Han 4:4; 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 26-27

    Die Wagtoring,

    2002/8/1, bl. 15-16

Handelinge 2:42

Kruisverwysings

  • +Flp 1:5
  • +Han 2:46
  • +Han 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/4, bl. 20

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 16-17

    1986/12/1, bl. 29

Handelinge 2:43

Kruisverwysings

  • +Han 5:12; 19:17

Handelinge 2:44

Kruisverwysings

  • +Han 4:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 27

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 13

    1986/12/1, bl. 29

Handelinge 2:45

Kruisverwysings

  • +Mt 19:21
  • +Jes 58:7; Han 4:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 27

    Die Wagtoring,

    2008/5/15, bl. 30

    1990/6/1, bl. 13

Handelinge 2:46

Kruisverwysings

  • +Lu 24:53
  • +Pr 9:7

Handelinge 2:47

Kruisverwysings

  • +Ro 14:18
  • +Han 5:14; 11:21, 24
  • +Ps 115:14; 1Kor 3:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 2:1Le 23:16; De 16:9
Hand. 2:2Han 4:31
Hand. 2:3Mr 1:8
Hand. 2:4Joh 14:26; Han 6:3; 1Pe 1:12
Hand. 2:4Han 10:46; 1Kor 12:10
Hand. 2:5Eks 23:17
Hand. 2:5Han 22:12
Hand. 2:7Mr 14:70; Han 1:11
Hand. 2:92Kn 17:6
Hand. 2:9Da 8:2
Hand. 2:9Mt 24:16; Mr 1:5
Hand. 2:91Pe 1:1
Hand. 2:9Han 18:2
Hand. 2:9Han 13:1; 1Pe 1:1
Hand. 2:10Han 16:6; 18:23
Hand. 2:10Han 13:13; 15:38
Hand. 2:10Eks 12:48; Jes 56:6
Hand. 2:11Tit 1:12
Hand. 2:112Kr 17:11
Hand. 2:131Sa 1:14
Hand. 2:14Mt 28:16
Hand. 2:14Han 7:2; 22:1
Hand. 2:15Han 26:25; 1Te 5:7
Hand. 2:17Jes 44:3; Ese 36:27; Sag 12:10
Hand. 2:17Jl 2:28
Hand. 2:18Nu 11:29; Jl 2:29; Han 21:4; 1Kor 12:10
Hand. 2:19Jl 2:30
Hand. 2:20Mt 24:29
Hand. 2:20Jl 2:31; Mr 13:24
Hand. 2:21Jl 2:32; Ro 10:13
Hand. 2:22Mt 2:23
Hand. 2:22Lu 24:19; Joh 5:36
Hand. 2:22Joh 14:10; Heb 2:4
Hand. 2:23Lu 24:44; Joh 19:11; Han 4:28; 1Pe 1:20
Hand. 2:23Lu 23:33; Han 5:30; 7:52
Hand. 2:24Ps 16:10; Han 3:15; Ro 4:24; 1Kor 6:14; Kol 2:12; Heb 13:20
Hand. 2:24Ps 9:13
Hand. 2:24Joh 10:18
Hand. 2:25Ps 16:8
Hand. 2:26Ps 16:9
Hand. 2:27Ps 16:10; Han 13:35
Hand. 2:28Ps 16:11
Hand. 2:291Kn 2:10; Han 13:36
Hand. 2:302Sa 7:12; Ps 89:4; 132:11
Hand. 2:31Ps 16:10; Han 13:35, 37
Hand. 2:32Lu 24:48; Han 1:8; 3:15
Hand. 2:33Ro 8:34; Flp 2:9; 1Pe 3:22
Hand. 2:33Joh 14:26; Han 1:4
Hand. 2:34Joh 3:13
Hand. 2:34Ps 110:1
Hand. 2:35Ge 3:15; Lu 20:43; 1Kor 15:25; Heb 10:13
Hand. 2:36Joh 19:6; Han 4:10
Hand. 2:36Mt 28:18; Joh 3:35; Han 5:31
Hand. 2:372Sa 24:10; Ps 73:21
Hand. 2:37Lu 3:10; Han 16:30
Hand. 2:38Lu 24:47; Han 17:30; 26:20
Hand. 2:38Flp 2:9; Op 19:16
Hand. 2:38Mt 28:19
Hand. 2:38Jes 44:22; Mt 26:28; Ef 1:7
Hand. 2:38Han 8:20
Hand. 2:39Jl 2:28
Hand. 2:39Jes 57:19; Ef 2:17
Hand. 2:39Jl 2:32
Hand. 2:40De 32:5; Ps 78:8; Ga 1:4; Flp 2:15
Hand. 2:41Han 8:12; 18:8
Hand. 2:41Jes 60:22; Han 4:4; 5:14
Hand. 2:42Flp 1:5
Hand. 2:42Han 2:46
Hand. 2:42Han 1:14
Hand. 2:43Han 5:12; 19:17
Hand. 2:44Han 4:32
Hand. 2:45Mt 19:21
Hand. 2:45Jes 58:7; Han 4:34
Hand. 2:46Lu 24:53
Hand. 2:46Pr 9:7
Hand. 2:47Ro 14:18
Hand. 2:47Han 5:14; 11:21, 24
Hand. 2:47Ps 115:14; 1Kor 3:7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 2:1-47

Handelinge

2 En in die loop van die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar, 2 en skielik het daar ’n gedruis uit die hemel gekom soos dié van ’n voortstuwende, stywe bries, en dit het die hele huis gevul waarin hulle gesit het.+ 3 En tonge soos van vuur+ het vir hulle sigbaar geword en is verdeel, en een het op elkeen van hulle gaan sit, 4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.

5 En in Jerusalem het daar Jode gewoon,+ godvresende manne,+ uit elke nasie van dié onder die hemel. 6 En toe hierdie geluid kom, het die menigte bymekaargekom en was hulle verbysterd, want elkeen het hulle in sy eie taal hoor praat. 7 Ja, hulle was verbaas en het hulle begin verwonder en gesê: “Kyk, almal wat daar praat, is Galileërs,+ nie waar nie? 8 En hoe is dit dan dat elkeen van ons sy eie taal hoor waarin ons gebore is? 9 Parters en Mede+ en Elamiete,+ en die inwoners van Mesopotaʹmië, en Judeʹa+ en Kappadoʹsië,+ Pontus+ en die landstreek Asië,+ 10 en Friʹgië+ en Pamfiʹlië,+ Egipte en die streke van Libië, wat aan Sireʹne se kant lê, en dié uit Rome wat hier vertoef, Jode sowel as proseliete,+ 11 Kretensers+ en Arabiere,+ ons hoor hulle in ons tale oor die luisterryke dinge van God praat.” 12 Ja, hulle was almal verbaas en dronkgeslaan, en die een het vir die ander gesê: “Wat beteken dit tog?” 13 Ander het egter met hulle die spot gedryf en begin sê: “Hulle is vol soet wyn.”+

14 Maar Petrus het saam met die elf opgestaan+ en sy stem verhef en hulle soos volg toegespreek: “Manne van Judeʹa en al julle inwoners van Jerusalem,+ laat dít aan julle bekend wees en luister na my woorde. 15 Hierdie mense is in werklikheid nie dronk+ soos julle veronderstel nie, want dit is die derde uur van die dag. 16 Inteendeel, dít is wat deur middel van die profeet Joël gesê is: 17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+ 18 en selfs op my slawe en op my slavinne sal ek in daardie dae van my gees uitstort, en hulle sal profeteer.+ 19 En ek sal voortekens bo in die hemel en tekens onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookmis;+ 20 die son+ sal in duisternis verander word en die maan in bloed voordat die groot en deurlugtige dag van Jehovah aanbreek.+ 21 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”’+

22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet, 23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+ 24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+ 25 Want Dawid sê van hom: ‘Ek het Jehovah voortdurend voor my oë gehad; want hy is aan my regterhand sodat ek nooit sal wankel nie.+ 26 Daarom het my hart vrolik geword en my tong hom grootliks verbly. En selfs my vlees sal in hoop woon;+ 27 want u sal my siel nie in Haʹdes laat nie, en ook sal u nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.+ 28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+

29 “Manne, broers, dit is geoorloof om met vrymoedigheid van spraak met julle oor die familiehoof Dawid te praat, dat hy gesterf het+ en ook begrawe is, en sy graf is tot vandag toe by ons. 30 Omdat hy dan ’n profeet was en geweet het dat God met ’n eed vir hom gesweer het dat hy een uit die vrug van sy lendene op sy troon sou laat sit,+ 31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+ 32 Hierdie Jesus het God opgewek, ’n feit waarvan ons almal getuies is.+ 33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor. 34 Dawid het in werklikheid nie na die hemele opgevaar nie,+ maar hy sê self: ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+ 35 totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”’+ 36 Laat die hele huis van Israel dan vir seker weet dat God hom Here+ sowel as Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle aan die paal gehang het.”+

37 En toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref,+ en hulle het vir Petrus en die res van die apostels gesê: “Manne, broers, wat moet ons doen?”+ 38 Petrus het vir hulle gesê: “Toon berou,+ en laat elkeen van julle in die naam+ van Jesus Christus gedoop+ word tot vergifnis+ van julle sondes, en julle sal die heilige gees as vrye gawe+ ontvang. 39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+ 40 En met baie ander woorde het hy deeglik getuig en hulle bly vermaan en gesê: “Laat julle uit hierdie verdorwe geslag red.”+ 41 Dié wat sy woord van harte aangeneem het, is dus gedoop,+ en op daardie dag is omtrent drieduisend siele bygevoeg.+ 42 En hulle het voortgegaan om hulle toe te lê op die leer van die apostels en op mededeelsaamheid,+ op die eet van maaltye+ en op gebede.+

43 Ja, vrees het op elke siel begin val, en baie voortekens en tekens het deur middel van die apostels begin plaasvind.+ 44 Almal wat gelowiges geword het, was bymekaar en het alles gemeenskaplik besit,+ 45 en hulle het hulle besittings+ en eiendomme verkoop en die opbrengs onder almal verdeel, volgens elkeen se behoefte.+ 46 En hulle was dag vir dag voortdurend eendragtig in die tempel aanwesig,+ en hulle het hulle maaltye in privaat wonings geëet en voedsel met groot vreugde+ en opregtheid van hart geniet, 47 terwyl hulle God geloof en by die hele volk guns gevind het.+ Terselfdertyd het Jehovah voortgegaan om daagliks dié wat gered word,+ by hulle te voeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel