Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Psalm 75:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Moenie julle horing in die hoogte verhef nie.Moenie met ’n trotse nek praat nie.+ Daniël 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+
30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+