Amos 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’
4 “Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’