Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+

      En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.

  • Jeremia 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal rekenskap eis van elkeen wat besny maar nog in onbesnedenheid is,+

  • Esegiël 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ou man, jong man en maagd en kindjie en vroue+ moet julle doodmaak—tot vernietiging toe. Maar moenie naby enigiemand gaan op wie die merk is nie,+ en julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ou manne wat voor die huis was.+

  • Daniël 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+

  • Hosea 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En Jehovah het ’n regsaak met Juda,+ ja, om van Jakob rekenskap te eis ooreenkomstig sy weë;+ ooreenkomstig sy handelinge sal hy hom vergeld.+

  • Amos 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Daarom sal ek so aan jou doen, o Israel. Omdat ek so aan jou sal doen—maak jou gereed om jou God te ontmoet,+ o Israel.

  • Romeine 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel