6 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat jy die hande geklap+ en met die voete gestamp en jou met al die minagting in jou siel teen die land van Israel verbly het,+
10 En dié wat op die aarde woon, is bly+ oor hulle en is vrolik, en hulle sal aan mekaar geskenke stuur,+ want hierdie twee profete het dié wat op die aarde woon, gepynig.