24 En hy het die berg Samariʹa vir twee talente silwer van Semer gekoop, en hy het op die berg begin bou en het die stad wat hy gebou het, Samariʹa+ genoem, na die naam van Semer, die heer van die berg.
4“Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’