Psalm 77:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die waters het u gesien, o God,Die waters het u gesien; hulle het begin ineenkrimp van pyn.+Ook het die waterdieptes in beroering geraak.+ Psalm 93:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die riviere het verhef, o Jehovah,Die riviere het hulle gebruis verhef;+Die riviere hou aan om hulle gedreun te verhef.+ Psalm 98:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die see donder en alles wat dit vul,+Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+
16 Die waters het u gesien, o God,Die waters het u gesien; hulle het begin ineenkrimp van pyn.+Ook het die waterdieptes in beroering geraak.+
3 Die riviere het verhef, o Jehovah,Die riviere het hulle gebruis verhef;+Die riviere hou aan om hulle gedreun te verhef.+