Psalm 49:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hulle innerlike wens is dat hulle huise tot onbepaalde tyd sal wees,+Hulle wonings van geslag tot geslag.+Hulle het hulle grondeiendom na hulle name genoem.+ Spreuke 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+ Obadja 4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.
11 Hulle innerlike wens is dat hulle huise tot onbepaalde tyd sal wees,+Hulle wonings van geslag tot geslag.+Hulle het hulle grondeiendom na hulle name genoem.+
11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+
4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.