21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+
41 Die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal alles wat struikeling veroorsaak+ en mense wat wetteloosheid bedryf, uit sy koninkryk bymekaarmaak,