3 “Ek sal ’n einde maak aan mense en diere.+ Ek sal ’n einde maak aan die voëls van die hemel en die visse van die see+ en die struikelblokke saam met die goddeloses;+ en ek sal die mensdom van die oppervlak van die aarde af uitroei”,+ is die woord van Jehovah.