Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het die priesters van vreemde gode ontslaan, wat deur die konings van Juda aangestel is om op die hoogtes in die stede van Juda en die omgewing van Jerusalem offerrook te laat opgaan, en ook dié wat vir Baäl,+ vir die son en vir die maan en vir die sterrebeelde van die diereriem en vir die hele leër van die hemel+ offerrook laat opgaan het.

  • Hosea 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Weens die afgodskalf van Bet-Awen+ sal die inwoners van Samariʹa bang word; want oor hom sal sy volk beslis treur, sowel as sy priesters van vreemde gode wat voorheen oor hom bly was, weens sy heerlikheid, omdat hy in ballingskap daarvan weggevoer sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel