Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk! Die ark van die verbond van die Here van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.

  • Josua 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die oomblik dat die voetsole van die priesters wat die ark van Jehovah, die Here van die hele aarde, dra, in die waters van die Jordaan rus, sal die waters van die Jordaan afgesny word, die waters wat van bo afvloei, en dit sal soos een dam bly staan.”+

  • Jesaja 54:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want jou Grootse Maker+ is jou eggenoot-eienaar,+ Jehovah van die leërs is sy naam;+ en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Die God van die hele aarde sal hy genoem word.+

  • Miga 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Staan op en dors, o dogter van Sion;+ want jou horing sal ek in yster verander, en jou hoewe sal ek in koper verander, en jy sal beslis baie volke vermorsel;+ en deur ’n ban sal jy hulle onregverdige wins aan Jehovah wy+ en hulle rykdom aan die ware Heer van die hele aarde.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel