28 “En net soos ek ten opsigte van hulle wakker gebly het+ om uit te ruk en af te breek en om te gooi en te vernietig en skade aan te rig,+ so sal ek ten opsigte van hulle wakker bly om op te bou en te plant”,+ is die woord van Jehovah.
31 ‘Want hierdie stad was van die dag af dat hulle dit gebou het, ja, tot vandag toe, niks anders nie as ’n oorsaak van toorn in my+ en ’n oorsaak van woede in my, sodat ek dit voor my aangesig moet verwyder,+
7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”