Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ 2 Kronieke 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders.
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+
12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders.