Deuteronomium 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+ Psalm 149:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Om aan hulle die geskrewe regterlike beslissing te voltrek.+Sulke prag behoort aan al sy lojales.+LOOF Jah!+ Joël 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Verleen hulp en kom, alle nasies rondom,+ en kom bymekaar.’”+ Laat u magtiges, o Jehovah, daarheen neerdaal.+
2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+
9 Om aan hulle die geskrewe regterlike beslissing te voltrek.+Sulke prag behoort aan al sy lojales.+LOOF Jah!+
11 Verleen hulp en kom, alle nasies rondom,+ en kom bymekaar.’”+ Laat u magtiges, o Jehovah, daarheen neerdaal.+