Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 En in die volheid van u verhewenheid kan u dié neerwerp wat teen u opstaan;+

      U stuur u brandende toorn uit, soos stoppels verteer dit hulle.+

  • Jesaja 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom, net soos ’n vuurtong die stoppels verteer+ en verdorde gras in die vlamme wegsink, sal hulle wortelstok soos ’n mufreuk word,+ en hulle bloeisel sal soos poeier opstuif, omdat hulle die wet van Jehovah van die leërs verwerp het+ en die woord van die Heilige van Israel geminag het.+

  • Obadja 18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die huis van Jakob sal ’n vuur word,+ en die huis van Josef ’n vlam, en die huis van Esau soos stoppels;+ en hulle sal hulle aan die brand steek en hulle verteer. En daar sal geen oorlewende vir die huis van Esau wees nie;+ want Jehovah het dit gespreek.

  • Matteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel