Deuteronomium 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Psalm 59:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela. Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+
13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela.