Levitikus 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie. Deuteronomium 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+
20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.
21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+