Openbaring 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle het hulle versamel na die plek wat in Hebreeus Har-Magedon genoem word.+ Openbaring 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En ek het die wilde dier+ en die konings+ van die aarde en hulle leërs versamel gesien om die oorlog te voer+ teen die een wat op die perd sit+ en teen sy leër.
19 En ek het die wilde dier+ en die konings+ van die aarde en hulle leërs versamel gesien om die oorlog te voer+ teen die een wat op die perd sit+ en teen sy leër.