Eksodus 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Hier is die bloed van die verbond+ wat Jehovah met julle gesluit het met betrekking tot al hierdie woorde.” Sagaria 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Ook jy, o vrou, deur die bloed van jou verbond+ sal ek jou gevangenes+ uitstuur uit die put waarin geen water is nie.
8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Hier is die bloed van die verbond+ wat Jehovah met julle gesluit het met betrekking tot al hierdie woorde.”
11 “Ook jy, o vrou, deur die bloed van jou verbond+ sal ek jou gevangenes+ uitstuur uit die put waarin geen water is nie.