23 Wat Agitoʹfel betref, hy het gesien dat sy raad nie opgevolg is nie,+ en hy het ’n esel opgesaal en opgestaan en na sy huis in sy eie stad gegaan.+ Toe het hy aan sy huisgesin bevele gegee+ en homself verwurg+ en so gesterf.+ En hy is in die graf van sy voorvaders begrawe.+
18 (Hierdie selfde man dan het ’n stuk grond+ met die loon vir onregverdigheid+ gekoop, en hy het vooroor geval+ en met ’n harde geluid binne-in oopgebars, en al sy ingewande is uitgestort.