Jesaja 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk;+ maar wat die woord van ons God betref, dit sal tot onbepaalde tyd bly bestaan.”+ Jesaja 55:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+
8 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk;+ maar wat die woord van ons God betref, dit sal tot onbepaalde tyd bly bestaan.”+
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+