10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+
18 want ek sê voorwaar vir julle dat hemel en aarde eerder sal verbygaan+ as dat één van die kleinste lettertjies of een deeltjie van ’n letter hoegenaamd uit die Wet sal verbygaan en alles nie plaasvind nie.+