Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 om dié te seën wat julle vervloek, om te bid vir dié wat julle beledig.+

  • Lukas 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 [[Maar Jesus het gesê: “Vader, vergewe hulle,+ want hulle weet nie wat hulle doen nie.”]] Daarbenewens het hulle die lot gewerp om sy klere te verdeel.+

  • Handelinge 7:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 Toe het hy op sy knieë gegaan en met ’n sterk stem uitgeroep: “Jehovah, reken hulle hierdie sonde nie toe nie.”+ En nadat hy dit gesê het, het hy ontslaap.

  • Romeine 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hou aan om dié te seën wat julle vervolg;+ seën+ en moenie vervloek+ nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel