9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+
40 “Hy het hulle oë verblind en hy het hulle hart verhard,+ sodat hulle nie met hulle oë sou sien en met hulle hart die gedagte sou verstaan en sou omdraai en ek hulle sou genees nie.”+
26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie verstaan nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+
14 Maar hulle verstandelike vermoëns is afgestomp.+ Want tot vandag toe bly dieselfde sluier onopgelig by die lees van die ou verbond,+ omdat dit deur middel van Christus weggedoen word.+