5 Want julle weet dit, en julle besef dit self, dat geen hoereerder+ of onreine of gierigaard+—wat beteken om ’n afgodedienaar te wees—enige erfenis in die koninkryk van die Christus en van God het nie.+
15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+