26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+
“En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+