Matteus 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die grootste deel van die skare het hulle boklere+ op die pad uitgesprei, terwyl ander begin het om takke van die bome af te kap en dit op die pad uit te sprei.+ Lukas 19:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Terwyl hy voortbeweeg het,+ het hulle hulle boklere op die pad bly uitsprei.+
8 Die grootste deel van die skare het hulle boklere+ op die pad uitgesprei, terwyl ander begin het om takke van die bome af te kap en dit op die pad uit te sprei.+