Psalm 69:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar as voedsel het hulle vir my ’n gifplant gegee,+En vir my dors wou hulle my asyn laat drink.+ Matteus 27:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En onmiddellik het een van hulle gehardloop en ’n spons geneem en dit met suur+ wyn deurweek en dit op ’n riet gesit en dit vir hom gegee om te drink.+ Johannes 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Houer vol suur wyn het daar gestaan. Daarom het hulle ’n spons vol van die suur wyn op ’n hisopstingel gesit en dit na sy mond gebring.+
48 En onmiddellik het een van hulle gehardloop en ’n spons geneem en dit met suur+ wyn deurweek en dit op ’n riet gesit en dit vir hom gegee om te drink.+
29 ’n Houer vol suur wyn het daar gestaan. Daarom het hulle ’n spons vol van die suur wyn op ’n hisopstingel gesit en dit na sy mond gebring.+